Jack Scalia

Jack Scalia
Geboortenaam Giacomo Tomaso Tedesco
Geboorte 10 November 1950 (1950-11-10) (74 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Olivia (b. 1987)
Jacqueline (b. 1990)
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jack Scalia (gebore 10 November 1950) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Rift (1990) en in die televisiereekse All My Children (1970), Dallas (1978), en Remington Steele (1982).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne