Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jack Watling | |
Geboortenaam | Jack Stanley Watling |
---|---|
Geboorte | 13 Januarie 1923 |
Sterfte | 22 Mei 2001 (op 78) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 5, insluitende: |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jack Watling (13 Januarie 1923 – 22 Mei 2001) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Winslow Boy (1948), Under Capricorn (1949), en A Night to Remember (1958), en in die televisiereeks The Pathfinders (1972).