Jack Watson (akteur)

Jack Watson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1915-05-15)15 Mei 1915
Sterfte 4 Julie 1999 (op 84)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jack Watson (15 Mei 1915 – 4 Julie 1999) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Peeping Tom (1960), The Hill (1965), The Devil's Brigade (1968), en The Wild Geese (1978).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne