Jack Wild

Jack Wild
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1952-09-30)30 September 1952
Sterfte 1 Maart 2006 (op 53)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1964–2006
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jack Wild (30 September 1952 – 1 Maart 2006) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Oliver! (1968), Pufnstuf (1970), en Robin Hood: Prince of Thieves (1991), en in die televisiereeks H.R. Pufnstuf (1969).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne