Jackie Chan | |
Jackie Chan in 2016
| |
Geboortenaam | Chan Kong-sang |
---|---|
Geboorte | 7 April 1954 Brits-Hongkong |
Nasionaliteit | Hongkong |
Ouers | Charles en Lee-Lee Chan |
Lewensmaat | Lin Feng-Jiao (1982–hede) |
Kinders | Jaycee Chan (* 1982) Etta Ng (* 1999) |
Beroep(e) | Akteur, filmregisseur en -vervaardiger |
Aktiewe jare | 1962–hede |
Webwerf | jackiechan.com |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jackie Chan (Chinees: 成龍 / 成龙, pinyin: Chéng Lóng, Kantonees: Sing Lung; * 7 April 1954 in Brits-Hongkong as Chan Kong-sang) is 'n Hongkong-Chinese filmregisseur en -vervaardiger, akteur en regisseur. Hy is veral bekend vir sy komiese "kung fu"-films. Jackie Chan word soms as opvolger van die in 1973 oorlede Bruce Lee beskou, hoewel hy dit self verwerp.
Hy praat Kantonees, Mandaryns, Engels en Amerikaanse Gebaretaal asook 'n bietjie Duits, Koreaans, Japannees, Spaans en Thai.[1]