Jackie Earle Haley | |
Geboortenaam | Jack Earle Haley |
---|---|
Geboorte | 14 Julie 1961 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1972–1993, 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jackie Earle Haley (gebore 14 Julie 1961) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Little Children (2006), Watchmen (2009), Shutter Island (2010), en A Nightmare on Elm Street (2010).