Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jackie Hoffman | |
Geboortenaam | Jacqueline Laura Hoffman |
---|---|
Geboorte | 29 November 1960 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jackie Hoffman (gebore 29 November 1960) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kissing Jessica Stein (2001), Legally Blonde 2: Red, White & Blonde (2003), Garden State (2004), en A Dirty Shame (2004).