Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jackson Hurst | |
Geboortenaam | Jackson Ryan Hurst |
---|---|
Geboorte | 17 Februarie 1979 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jackson Hurst (gebore 17 Februarie 1979) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Mist (2007), Cleaner (2007), en A Bird of the Air (2011), en in die televisiereeks Drop Dead Diva (2009).