Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jaclyn Betham | |
Geboorte | 4 Julie 1986 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jaclyn Betham (gebore 4 Julie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Getaway Girls en in die televisiereekse The Haves and the Have Nots (2013), NCIS: New Orleans (2014), en Dear White People (2017).