Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jacob Anderson | |
![]() | |
Geboortenaam | Jacob Basil Anderson |
---|---|
Geboorte | 18 Junie 1990 |
Nasionaliteit | Brits |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2007–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jacob Anderson (gebore 18 Junie 1990) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 4.3.2.1. (2010) en Overlord (2018), en in die televisiereekse Game of Thrones (2011) en The Mimic (2013).