Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jacob Lohmann | |
![]() | |
Geboorte | 4 Februarie 1974 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jacob Lohmann (gebore 4 Februarie 1974) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Guilty (2018) en in die televisiereekse Norskov (2015) en Follow the Money (2016).