Jacob Smith (akteur)

Jacob Smith
Geboortenaam Jonathan Jacob Charles William Smith
Geboorte 21 Januarie 1990 (1990-01-21) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jacob Smith (gebore 21 Januarie 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Small Soldiers (1998), Cheaper by the Dozen (2003), Troy (2004), en Cheaper by the Dozen 2 (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne