Jacob Tierney

Jacob Tierney
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jacob Daniel Tierney
Geboorte 26 September 1979 (1979-09-26) (45 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jacob Tierney (gebore 26 September 1979) is 'n Kanadese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Twist (2003), The Trotsky (2009), en Preggoland (2014), en in die televisiereeks Letterkenny (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne