Die Jacobsberg is 'n bergpiek in die Witteberge, 'n bergreeks aan die noordelike Drakensberg van die Vrystaat. Die piek is 2 217 m bo seespieël.
Developed by Nelliwinne