Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jacqueline Hill | |
Geboortenaam | Grace Jacqueline Hill |
---|---|
Geboorte | 17 Desember 1929 |
Sterfte | 18 Februarie 1993 (op 63) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1953–66; 1978–86 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jacqueline Hill (17 Desember 1929 – 18 Februarie 1993) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse BBC Sunday-Night Theatre (1950), The Six Proud Walkers (1962), en Doctor Who (1963).