Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jacqueline Obradors | |
Geboortenaam | Jacqueline Danell Obradors |
---|---|
Geboorte | 6 Oktober 1966 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jacqueline Obradors (gebore 6 Oktober 1966) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Six Days Seven Nights (1998), Atlantis: The Lost Empire (2001), Tortilla Soup (2001), en A Man Apart (2003).