Jaghonde | ||||
![]() | ||||
Latynse naam | Canes Venatici | |||
Genitief | Canum Venaticorum | |||
Afkorting | CVn | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 13h | |||
Deklinasie | -40º | |||
Grootte | 465 vk. grade (38ste) | |||
Kwadrant | NQ3 | |||
Besonderhede | ||||
Hoofsterre | 2 | |||
Helderste ster | Cor Caroli (α CVn) | |||
Naaste ster | DG Canum Venaticorum (DG CVn) | |||
Sterre helderder as 3 m | 1 | |||
Sterre met planete | 3 | |||
Messier-voorwerpe | 5 | |||
Bayer-/Flamsteed-sterre | 21 | |||
Meteoorreëns | Canes Venaticids | |||
Aangrensende sterrebeelde | ||||
Groot Beer, Veewagter, Berenike se Hare | ||||
|
Die Jaghonde (Latyn: Canes Venatici) is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is in die 17de eeu deur Johannes Hevelius geskep. Dit word dikwels in illustrasies uitgebeeld as die honde van die Veewagter, ’n aangrensende sterrebeeld.