Jagten

Jagten is 'n Deense rolprent wat deur Thomas Vinterberg geregisseer is. Die verhaal speel af in 'n klein Deense gehug tydens Kerstyd, en volg 'n man wat die teiken van massahisterie word nadat hy verkeerdelik van die seksuele aanranding van 'n kind in sy voorskool beskuldig word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne