Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jaime Murray | |
![]() | |
Geboorte | 21 Julie 1976 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jaime Murray (gebore 21 Julie 1976) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Deaths of Ian Stone (2007) en in die televisiereekse Dexter (2006) en Defiance (2013).