Jaime Pressly

Jaime Pressly
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Pressly in 2008

Geboortenaam Jaime Elizabeth Pressly
Geboorte 30 Julie 1977 (1977-07-30) (47 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jaime Pressly (gebore 30 Julie 1977) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger.[1] Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Not Another Teen Movie (2001), DOA: Dead or Alive (2006), en I Love You, Man (2009), en in die televisiereeks My Name Is Earl (2005).

  1. Per North Carolina Birth Index, 1800-2000, ancestry.com; accessed November 17, 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne