Jaime Ray Newman

Jaime Ray Newman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 2 April 1978 (1978-04-02) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jaime Ray Newman (gebore 2 April 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Eastwick (2009), Bates Motel (2013), Red Widow (2013), en The Punisher (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne