Jaina Lee Ortiz

Jaina Lee Ortiz
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jaina Lee Ortiz (gebore 20 November 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Girls Trip (2017) en in die televisiereekse Rosewood (2015), Shooter (2016), en Station 19 (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne