Jake Short

Jake Short
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 2007–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jake Short is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Shorts (2009) en in die televisiereekse Dexter (2006) en A.N.T. Farm (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne