Jake T. Austin | |
![]() | |
Geboortenaam | Jake Austin Szymanski |
---|---|
Geboorte | 3 Desember 1994 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jake T. Austin (gebore 3 Desember 1994) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hotel for Dogs (2009) en Rio (2011), en in die televisiereekse Wizards of Waverly Place (2007) en The Fosters (2013).