Jake Weber

Jake Weber
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 19 Maart 1964 (1964-03-19) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jake Weber (gebore 19 Maart 1964) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Meet Joe Black (1998), U-571 (2000), en Dawn of the Dead (2004), en in die televisiereeks Medium (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne