James Badge Dale

James Badge Dale
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Badgett Dale
Geboorte 1 Mei 1978 (1978-05-01) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Badge Dale (gebore 1 Mei 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Departed (2006), World War Z (2013), Iron Man 3 (2013), en 13 Hours (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne