James Burke (akteur)

James Burke
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Burke (24 September 1886 – 23 Mei 1968) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Ruggles of Red Gap (1935), At the Circus (1939), Charlie Chan's Murder Cruise (1940), en The Maltese Falcon (1941).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne