James Coco | |
Geboorte | 21 Maart 1930 |
---|---|
Sterfte | 25 Februarie 1987 (op 56) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
James Coco (21 Maart 1930 – 25 Februarie 1987) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Man of La Mancha (1972), Murder by Death (1976), en Only When I Laugh (1981), en in die televisiereeks The Ray Bradbury Theater (1985).