James Corden

James Corden
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 22 Augustus 1978 (1978-08-22) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Skrywer, vervaardiger, en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Corden (gebore 22 Augustus 1978) is 'n Engelse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Three Musketeers (2011), Into the Woods (2014), en Trolls (2016), en in die televisiereeks Gavin & Stacey (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne