James Cromwell | |
Geboortenaam | James Oliver Cromwell |
---|---|
Geboorte | 27 Januarie 1940 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1974–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
James Cromwell (gebore 27 Januarie 1940) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Babe (1995), L.A. Confidential (1997), The Green Mile (1999), en Big Hero 6 (2014).