James D'Arcy

James D'Arcy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Simon Richard D'Arcy
Geboorte 24 Augustus 1975 (1975-08-24) (49 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James D'Arcy (gebore 24 Augustus 1975) is 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Master and Commander: The Far Side of the World (2003), Exorcist: The Beginning (2004), Cloud Atlas (2012), en Dunkirk (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne