Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
James Daly | |
![]() | |
Geboortenaam | James Firman Daly |
---|---|
Geboorte | 23 Oktober 1918 |
Sterfte | 3 Julie 1978 (op 59) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
James Daly (23 Oktober 1918 – 3 Julie 1978) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Planet of the Apes (1968) en The Big Bounce (1969), en in die televisiereeks Star Trek (1966).