James Duval | |
![]() | |
Geboorte | 10 September 1972 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
James Duval (gebore 10 September 1972) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Doom Generation (1995), Independence Day (1996), Gone in Sixty Seconds (2000), en Donnie Darko (2001).