James Earl Jones

James Earl Jones
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1931-01-17)17 Januarie 1931
Arkabutla, Mississippi, Verenigde State
Sterfte 9 September 2024 (op 93)
Pawling, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1[1]
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1948–2021
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Earl Jones (17 Januarie 1931 – 9 September 2024) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Star Wars: Episode VI - Return of the Jedi (1983), Coming to America (1988), The Hunt for Red October (1990) en Rogue One: A Star Wars Story (2016) asook sy stemrol in The Lion King (1994).

  1. "Cecilia Hart, Actress and Wife of James Earl Jones, Dies at 68" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Augustus 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne