James Flavin

James Flavin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James William Flavin Jr.
Geboorte (1906-05-14)14 Mei 1906
Sterfte 23 April 1976 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Flavin (14 Mei 1906 – 23 April 1976) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente King Kong (1933), Air Force (1943), The Strange Love of Martha Ivers (1946), en Abbott and Costello Meet the Killer, Boris Karloff (1949).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne