James Frawley
|
Geboortenaam
|
James Joseph Frawley
|
Geboorte
|
(1936-09-29)29 September 1936
|
Sterfte
|
22 Januarie 2019 (op 82)
|
Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
Beroep(e)
|
Regisseur, vervaardiger, en akteur
|
Aktiewe jare
|
1960–2019
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
James Frawley (29 September 1936 – 22 Januarie 2019) was 'n Amerikaanse regisseur, vervaardiger, en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Big Bus (1976) en The Muppet Movie (1979), en in die televisiereekse The Monkees (1966) en Ally McBeal (1997).