James Garner | |
![]() | |
Geboortenaam | James Scott Bumgarner |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1954–2014 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
James Garner (7 April 1928 – 19 Julie 2014) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Great Escape (1963), Space Cowboys (2000), en The Notebook (2004), en in die televisiereeks The Rockford Files (1974).