James Karen

James Karen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jacob Karnofsky
Geboorte (1923-11-28)28 November 1923
Wilkes-Barre, Pennsilvanië
Sterfte 24 Oktober 2018 (op 94)
Los Angeles, Kalifornië
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1948–2018
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Karen (28 November 1923 – 24 Oktober 2018) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Poltergeist (1982), The Return of the Living Dead (1985), Mulholland Dr. (2001), en The Pursuit of Happyness (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne