James Keach

James Keach
Geboorte 7 Desember 1947 (1947-12-07) (77 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Keach (gebore 7 Desember 1947) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Long Riders (1980), National Lampoon's Vacation (1983), Walk the Line (2005), en Waiting for Forever (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne