Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
James Lesure | |
Geboorte | 21 September 1970 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
James Lesure (gebore 21 September 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Crimson Tide (1995) en The Ring Two (2005), en in die televisiereekse For Your Love (1998) en Men at Work (2012).