James Masango | |
![]() | |
Adjunkvoorsitter van die Federale Raad van die Demokratiese Alliansie
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 1 November 2020 | |
Leier | John Steenhuisen |
---|---|
Lid van die Nasionale Vergadering
| |
Ampstermyn 2004 – 2015 | |
Adjunk-skaduminister van Openbare Werke
| |
Ampstermyn 2014 – 2015 | |
Leier | Helen Zille |
Skaduminister van Openbare Werke
| |
Ampstermyn 2004 – 2012 | |
Voorafgegaan deur | Japie van der Linde |
Opgevolg deur | Anchen Dreyer |
Persoonlike besonderhede
| |
Nasionaliteit | ![]() |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
James Masango is 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die opposisieparty, die Demokratiese Alliansie (DA). Hy dien tans in die nasionale leierskap as ondervoorsitter van die Federale Raad. Masango is die voormalige leier van die opposisie in die provinsiale wetgewer in Mpumalanga, en was voorheen ook 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika (LP), waar hy as voorsitter van die koukus gedien het. [1]