James Mitchell | |
![]() | |
Geboorte | 29 Februarie, 1920 |
---|---|
Sterfte | 22 Januarie, 2010 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
James Mitchell (29 Februarie, 1920 – 22 Januarie, 2010) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Colorado Territory (1949), The Toast of New Orleans (1950), en The Band Wagon (1953), en in die televisiereeks All My Children (1970).