Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
James Norton | |
![]() | |
Geboortenaam | James Geoffrey Ian Norton |
---|---|
Geboorte | 18 Julie 1985 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2007–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
James Norton (gebore 18 Julie 1985) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Belle (2013) en in die televisiereekse Happy Valley (2014) en Grantchester (2014).