James Purefoy

James Purefoy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Brian Mark Purefoy
Geboorte 3 Junie 1964 (1964-06-03) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 4
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Purefoy (gebore 3 Junie 1964) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Knight's Tale (2001) en High-Rise (2015), en in die televisiereekse Rome (2005) en The Following (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne