James Roache | |
Geboortenaam | William James Roache |
---|---|
Geboorte | 29 Desember 1985 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
James Roache (gebore 29 Desember 1985) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Rise of the Footsoldier (2007) en in die televisiereeks Coronation Street (1960).