Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
James Russo | |
Geboorte | 23 April 1953 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Dominic Russo Nicholas Russo |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
James Russo (gebore 23 April 1953) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Beverly Hills Cop (1984), Donnie Brasco (1997), Django Unchained (2012), en Not a Stranger (2018).