James Sikking

James Sikking
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Barrie Sikking
Geboorte 5 Maart 1934
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Sterfte 13 Julie 2024 (op 90)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1955–2008
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Sikking (5 Maart 1934 - 13 Julie 2024) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek III: The Search for Spock (1984), The Pelican Brief (1993), en Fever Pitch (2005), en in die televisiereeks Hill Street Blues (1981).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne