James Stacy

James Stacy
Geboortenaam Maurice William Elias
Geboorte (1936-12-23)23 Desember 1936
Sterfte 9 September 2016 (op 79)
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Stacy (23 Desember 1936 – 9 September 2016) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Winter A-Go-Go (1965) en A Swingin' Summer (1965), en in die televisiereekse Lancer (1968) en Cagney & Lacey (1981).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne