Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
James Van Der Beek | |
Geboortenaam | James David Van Der Beek |
---|---|
Geboorte | 8 Maart 1977 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5[1] |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
James Van Der Beek (gebore 8 Maart 1977) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Varsity Blues (1999) en The Rules of Attraction (2002), en in die televisiereekse Dawson's Creek (1998) en What Would Diplo Do? (2017).