James Villiers

James Villiers
Geboortenaam James Michael Hyde Villiers
Geboorte (1933-09-29)29 September 1933
Sterfte 18 Januarie 1998 (op 64)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1958–1998
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Villiers (29 September 1933 – 18 Januarie 1998) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Murder at the Gallop (1963), Repulsion (1965), Some Girls Do (1969), en For Your Eyes Only (1981).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne